Free download Maroela Media v5.6.7 for Android

App Screenshot

App Introduction

The description of Maroela Media AppAl jou nuus – gratis en in Afrikaans! Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure en ons maak seker dat jy weet watter boeke om te lees, hoe om vanaand se kos gaar te maak en wie die rugby gaan wen. In ons Vermaak en Leefstyl-afdeling kan jy selfs uitsien na daai stories wat jou na jou asem gaan laat snak, jou tot trane gaan dryf of jou laat skaterlag van lekkerkry en plesier. Ons meningvormers gesels kopstukke in Die Groot Debat en ons gee vir jou agtergrond oor gebeure in Nuuskommentaar.Ons is die nuusleser met die vreemde pruik, die soustannie met die lekker bak beskuit, die skeidsregter en die oom op die pawiljoen wat nartjies gooi. Ons is jou taaljuffrou en die pêl wat saam stokkies draai. Ons is jou ouma se sagte skouer en jou oom se blinknuwe motor. Skink vir jou \’n koppie boeretroos dan kuier jy lekker saam.Hierdie is ons Beta-weergawe – kom toets saam met ons en indien jy op enige kinkel in die kabel afkom, laat weet ons asseblief onmiddellik! Sonder jou bly ons app en ons hart gebroke.

Free download Maroela Media v5.6.7 for Android

Download app (35.00MB)

If you don\’t like it, you can also try Google play search to get it

Get Maroela Media Google Play

Free download Maroela Media v5.6.7 for Android

rexdl

Leave A Comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Education Template